20 Maart 2020 Agt-koei mense!!

20 Maart 2020 Agt-koei mense!!

5 0 hace 10 meses
Agt-koei mense!! Wie se sê bepaal jou waarde? As daar een siekte is waaraan meeste mense ly, dan is dit minderwaardigeheid. Ek glo dat 90% van alle mense nog nie hulle eie waarde besef nie. Agter al die "blieng" en blink, voortvarendheid, ens. lê daar meeste van die tyd, so 'n grooooot klomp onsekerheid en seer, wat maar net goed weggesteek word. Luister vir 'n slag na wat God oor jou menswees sê en begin lewe soos 'n agt-koei mens, want jy is een!

Autor

Síguenos en Facebook